Die groot avontuur

Subtitle:
Wondere van die lewe op aarde
Author:
Leon Rousseau
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:

South Africa


Die groot avontuur Only from 3rd party sellers

Short description

Die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde word boeiend aangebied in Rousseau se lekker leesbare verhaal. Dit ontbloot die dramatiese evolusiegang van die mens. ‘n Eerste in Afrikaans. “Dit is ‘n goeie beginpunt vir die nuuskierige leek. Vir my was die lees ‘n klein avontuur.” – Tobie Wiese, Insig.

Long description

In die groot avontuur bied 'n boeiende maar komplekse tema - die ontstaan en ontwikkeling van lewe op aarde - so leesbaar en onderhoudend in verhaalvorm aan dat elkeen dit kan geniet. Soos 'n verhaal wat ontvou, word die dramatiese evolusiegang van die mens ontbloot. Die storie spring weg by die oerknal 14,7 miljard jaar gelede, en eindig met dramatiese klimatologiese veranderinge, wat die skrywer die "oorgangskatastrofe" noem, sowat 11 000 tot 12 000 jaar gelede. Die title is van besondere plaaslike betekenis, want Suid-Afrika was (en is) een van die belangrikste vindplekke van die versteende oorblyfsels van die vroegste mense.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798146500
Publication date:
July 2006
Length:
245mm
Width:
171mm
Weight:
665g
Pages:
320

More buying options

View all 1 new from R50.00
Queries
R50.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Readers Warehouse  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Anderkant die scrap
Anderkant die scrap

Author:
Dana Snyman
Now R171.95
(eB 1720)
Die uitgespoeldes
Die uitgespoeldes

Author:
Dalene Matthee
Now R121.95
(eB 1220)
Old Towns and Villages of the Cape
Old Towns and Villages of the Cape

Author:
Hans Fransen
Now R356.95
(eB 3570)
Die avonture van Kuifie: Die geheime wapen
Die avonture van Kuifie: Die geheime wapen

Author:
Herge
Now R119.95
(eB 1200)

Buy this product

Die groot avontuur

Die groot avontuur

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project