Out of stock

Die hanswors

Almal sien al lank uit na die toer na Waterval Boven. Die Reenboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te he, al gaan ou Biltong en juffrou... more
Author:
Maritha Snyman; Snyman, Maritha
Format:
Softcover

Out of stock

  • Pintrest

Short description

Almal sien al lank uit na die toer na Waterval Boven. Die Reenboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te he, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas.

Long description

Almal sien al lank uit na die toer na Waterval Boven. Die Reenboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te he, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas. Die eerste nag reeds weerklink daar twee gille uit die saal waar die dogters slaap. Maar toe hulle onder juffrou Venter se skeermesstem deurloop, vergeet almal dat Sunette eerste gegil het. Die volgende aand, met die fancy dress, verdwyn Sunette spoorloos. Shani kan nie help om te dink dat die ergste met haar sussie gebeur het nie. Almal is op soek na die geheimsinnige hanswors, die hanswors wat Sunette glo langs haar bed sien staan het.

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA; LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799336900
Publication date:
January 2006
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
104
Readership:
Young adult

Customer reviews & ratings