Die hemel is werklik

Author:
Todd Burpo
Format:
Softcover

Now:R99.95
eBucks:eB1000

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 13 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die hemel is werklik

Short description

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer.

Long description

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ''n vierjarige seuntjie van ''n leraar van ''n klein dorpie in Nebraska wat tydens ''n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer.

Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ''n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die "baie groot" stoel waarop God sit.

Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig - die hemel is ''n werklike plek.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781431600793
Length:
202mm
Width:
125mm
Pages:
184

More buying options

View all 1 used from R55.00
Queries
R55.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Riana07  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Glory beyond the tryline
Glory beyond the tryline

Was R139.95
Now R105.95
(eB 1060)
The 5 Love Languages: The Secret to Love That Lasts
The 5 Love Languages: The Secret to Love That Lasts

Author:
Gary Chapman
Now R129.95
(eB 1300)
All bran vir die siel
All bran vir die siel

Author:
Susan Coetzer
Now R90.95
(eB 910)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die hemel is werklik

Die hemel is werklik

Now:R99.95
eBucks:eB1000
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project