Short description
Waarom word die lewensverhaal van Maria Elizabeth Rothmann (1875-1975) in 2004 opnuut vertel? – Sy word as een die grootste Afrikaners van die 20ste eeu beskou, een van die uitnemendste Afrikaanse prosaïste, pleitbesorgers vir armes en eensames, fel stryd