Short description
Die huweliksdaad gesels openhartig oor al die geheime en fynere nuanses van die seksuele lewe in die huwelik.
Long description
Die huweliksdaad gesels openhartig oor al die geheime en fynere nuanses van die seksuele lewe in die huwelik. Daar is 'n sensitiewe balans in die duidelike en gedetailleerde aanbieding van die intieme verhouding tussen man en vrou. Hierdie boek sal beide die liefde en die liefdeslewe verryk van diegene wat dit lees.