Die krag van 'n vrou wat bid

Subtitle:
Ontdek die onbeperkte krag wat gebed kan vrystel
Author:
Stormie Omartain
Format:
Softcover

Now:R89.95
eBucks:eB900

South Africa

Delivery:
Usually within 13 working days.
Seller:
kalahari.com

Die krag van 'n vrou wat bid

Short description

Het jy geweet jóú gebede kan werklik kragtig wees? Stormie Omartian identifiseer verskeie areas waaroor jy met vrymoedigheid na God kan gaan en bied leiding vir vroue wat ’n vrugtevolle gebedslewe begeer. Jy sal verstom staan oor die uitwerking wat opregte gebed kan hê.

Long description

Gebed is kragtig, maar weet jy hoe om hierdie krag in jou gebede te ontsluit? Dit is maklik om vir jou eie man, kinders, vriende en familie te bid, maar God wil ook weet wat jy vir jou eie lewe wil hê. Hy hou daarvan as jy na Hom toe kom met dinge wat jy nodig het en sy hulp vra om jou volle potensiaal te bereik. Hy wil hê jy moet deur gebed jou eie lewe asook dié van mense om jou voller maak. Deur haar kennis van die Bybel en voorbeelde uit haar eie gebedslewe wys Stormie Omartian vroue hoe om:
  • nader aan God te kom
  • in voeling te kom met God se planne en doelwit vir hulle lewe
  • troos, hulp en krag vir elke dag te bekom Die krag van ’n vrou wat bid bied leiding vir vroue wat ’n vrugtevolle gebedslewe begeer. Elke afdeling sluit af met ’n modelgebed wat die leser as voorbeeld vir haar eie gebede kan gebruik. Vroue van alle ouderdomme sal hoop, rigting en standvastigheid in hierdie boek vind. Hulle sal leer hoe om hulle lewe effektief te omvou met gebed sodat hulle meer van God in hulle lewe kan hê.
  • Product details

    Publisher:
    CUM
    ISBN:
    9781868299652
    Publication date:
    May 2006
    Pages:
    224

    Other products to consider

    Mister God, This Is Anna
    Mister God, This Is Anna

    Author:
    Anna Fynn; FYNN
    Now R70.95
    (eB 710)
    Jan de Wet lofkleuter: Bybelstories en - liedjies
    Jan de Wet lofkleuter: Bybelstories en - liedjies

    Author:
    Johan van Lill
    Now R108.95
    (eB 1090)
    No image
    Lion Bybel vir kinders

    Author:
    Murry Watts
    Now R90.95
    (eB 910)
    My gunsteling Kinderbybel
    My gunsteling Kinderbybel

    Author:
    C. Cox; P. Alexander
    Now R81.95
    (eB 820)

    Customer reviews & ratings

    Buy this product

    Die krag van 'n vrou wat bid

    Die krag van 'n vrou wat bid

    Now:R89.95
    eBucks:eB900
    The basket has moved
     
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa Premium
     
    eBucks
     
    m.kalahari.com
     
    Become a corporate client with kalahari.com
     
    Book donation project