Die mooiste Afrikaanse sprokies

Dis tyd vir kiertsregop sit en ore spits vir die immergeliefde Jakkals- en Wolf-stories, Hasie Kalbassie, Brommer en By en Tyl Uilspieël, nou in sy... more
Author:
Pieter W. Grobbelaar
Format:
Softcover
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 170.00  | 1 used from R 140.00
Was:
R230.00
Now:
R149.00
eBucks:
eB1 490
Discovery Miles:
1 490
  • Pintrest

Short description

Dis tyd vir kiertsregop sit en ore spits vir die immergeliefde Jakkals- en Wolf-stories, Hasie Kalbassie, Brommer en By en Tyl Uilspieël, nou in sy vierde druk. Propvol Afrikaanse volksvertellings, met humor en sprankel deur die belangrikste skrywer van Afrikaanse volksverhale. Gekies vir die Proudly South African: 100 Representative Children’s Books-uitstalling by die 2004 IBBY-konferensie.

Long description

Die mooiste Afrikaanse sprokies, vir die eerste keer in 1968 uitgegee, met herdrukke in 1984 en 1993, spog nou met 'n splinternuwe baadjie. Hierdie verhale het deur die jare gewild en bemind gebly as deel van die rykdom van Afrikaanse volksvertellings wat, benewens nuutskeppinge, geleen het van die Wes-Europese kultuur, die Oosterse kulture en die res van Afrika. Baie van die Oosterse invloed het uit die geledere van die Kaapse Maleiers gekom en die Afrika-invloed van die San- en Koikoi en verskeie swart stamme. In hierdie bundel vind ons die immer-geliefde Jakkals-en-Wolf-stories, Hasie Kalbassie, Brommer en By, Tyl Uilspieël, wat dit so geniet om menslike swakhede aan die kaak te stel, en talle ander. Stories vol sprankel en humor, wat oud en jonk baie plesier sal verskaf deur baasverteller Pieter W. Grobbelaar, kenner op die gebied van die Afrikaanse volksverhaal. Die uitbundige illustrasies deur Séan Verster dra uitstekend by tot die vermaaklike aspek van die verhale

Product details

Illustrator:
Séan Verster
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798142649
Publication date:
January 2003
Length:
240mm
Width:
167mm
Weight:
720g
Edition:
1
Pages:
224
Readership:
Young adult

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die mooiste Afrikaanse sprokies
Reviewed by Danie from Jeffreysbaai on 26 December 2012
1 of 3 people found the following review helpful:

Dit is 'n besondere keurige versameling sprokies met uitstekende illustrasies,wat groot vreugde aan oud en jonk verskaf.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R140.00 + R35.00 Post office delivery Like New Luzanne

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
17 Apr 2013
Location:
Wellington, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R170.00 + R35.00 Post office delivery New L.Coetzee

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
12 Mar 2011
Location:
Vryburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket