Short description
'n Bundel met die dierefabels van Esopus en Jean de la Fontaine geillustreer in volle kleur.
Long description
Ontdek die wyse lewenslesse wat esopus en Jean de la Fontaine se dierefabels ons leer. Die kleurvolle en humoristiese illustrasies prikkel kinders se verbeelding en behou hulle aandag.
Customer reviews & ratings