Short description
Riaan demonstreer stapsgewys hoe om van 'n bababed tot 'n staal fietsstaander te maak.
Long description
Riaan demonstreer stapsgewys hoe om van 'n bababed tot 'n staal fietsstaander te maak. Hierdie handleiding sluit ook onder andere in - die installering van 'n toilet, bad en wasbak - installering van kombuiskaste - vervanging van ruite - elektriese werk - sekuriteitsprojekte - loodgieterwerk en vele meer! Alle stappe word deur middel van volkleur foto's toegelig met duidelike aanwysings, lyste van benodigdhede, snylyste en akkurate tegniese tekeninge – 'n uiters geskikte geskenk vir selfdoenprojekliefhebbers.