Short description
Idees vir almal wat pronto ná werk ‘n maaltyd vir die gesin wil voorsit met ‘n maksimum van ses bestanddele deur “naas die Bybel, die grootste verkoper in Afrikaans”, Annette Human. Dis nuut, dis beter, maar die pad tot liplekker-kos bly ewe kort.