Long description
Die ontsondiger is 'n boeiende en deernisvolle verhaal van onkunde, seerkry, wroeging, hunkering en verlossing. Die meesterlike kombinasie van geloofwaardige karakters, historiese akuraatheid en meeslepende misterie strek verder as blote vermaak: dit spreek tot die diepste van menswees en rig die oë op die enigste Een wat waarlik vry maak, Jesus Christus.
Customer reviews & ratings