Die rebellie van Sloet Steenkamp

Author:
Paul C. Venter
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R150.95
eBucks:eB1510

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die rebellie van Sloet Steenkamp

Short description

Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eerste een wat Paul C Venter spesiaal as boek geskryf het. Wat as die dramatiese avonture van Sloet Steenkamp en ander bannelinge op die eiland St Helena begin het, het ná ’n spannende trek Duitswes toe en ’n bloedige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, by die stilte van ’n waterput ten einde geloop. Maar nou kom daar weer ’n oorlog. Vir Sloet en sy mense is dit die begin van ’n nuwe, epiese stryd om oorlewing teen die agtergrond van ’n genadelose woestyn...

Long description

Met sy drie televisiereekse Arende I, II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur, en die eerste een wat Paul C Venter spesiaal as boek geskryf het. Wat as die dramatiese avonture van Sloet Steenkamp en ander bannelinge op die eiland St Helena begin het, het na 'n spannende trek Duitswes toe en 'n bloedige stryd teen Hendrik Witbooi se Namas, by die stilte van 'n waterput ten einde geloop. Maar nou kom daar weer 'n oorlog. Vir Sloet en sy mense is dit die begin van 'n nuwe, epiese stryd om oorlewing teen die agtergrond van 'n genadelose woestyn.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799345209
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
292

Other available formats


More buying options

View all 3 new from R35.002 used from R80.00
Queries
R35.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Gary's Garage Sale  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R50.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: T Brough  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Y Havenga  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: THARINA  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R120.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: K Hyman  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Read once almost new
0

    1     

Other products to consider

Sins of the Father
Sins of the Father

Author:
Jeffrey Archer
Was R248.95
Now R186.95
(eB 1870)
Die roem en die rou: Stories agter Honoris Crux
Die roem en die rou: Stories agter Honoris Crux

Author:
A.T. van Wyk
Now R220.95
(eB 2210)
The Lost Symbol
The Lost Symbol

Author:
Dan Brown
Now R269.95
(eB 2700)
Plaasmoord
Plaasmoord

Author:
Karin Brynard
Now R198.95
(eB 1990)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Arende is terug!
Reviewed by Allison on 19 November 2009
395 of 800 people found the following review helpful:

Paul C Venter, gewilde draaiboekskrywer van verskeie TV-reekse, se opvolg op Arende verskyn in boekformaat en is ewe aangrypend as die vertellinge oor krygsgevangenes in die Anglo-Boereoorlog.Die plek is hierdie keer Duitswes, die jaar 1914 met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog. ‘n Tyd van vertwyfelinge wat ou wonde weer laat oopbars. ‘n Tyd van verdeelde lojaliteit. ‘n Tyd om ‘n kleim aft e steek. ‘n Tyd toe die roer regeer het.Sloet Steenkamp en James Kerwin, bittere vyande vroeër, maar nou ongewone kamerade, vind hulle midde-in ‘n plofbare situasie net duskant die grens met die Unie van Suid-Afrika, op Fick-se-put. Die fort op dié dorp is van strategiese belang vir die Britte en Duitsers en kan die verskil beteken tussen Engelse en Duitse heerskappy vir die inwoners van Suid-Afrika.Dis ‘n verhaal wat wemel van eksentrieke karakters, diamantdiewe, verraad, verskuilde agendas en visioene.Sloet se weersin in die Britse oorheersing van sy vaderland, verhard deur die totstandkoming van die Unie, word getoets soos nog nooit tevore. Met die radioverbinding verbreek word dit ‘n resies om eerste versterkings na die dorpie te bring. Weereens is dit die vroue wat die fort hou.Vir diegene wat die reeks slaafs gevolg het op televisie sal dit voel asof hulle ou vriende na jare weer ontmoet. Ouer, soms wyser en steeds rateltaai, Sloet Steenkamp verrys vir ‘n nuwe avontuur. Makkers sal hom volg. Hênsoppers pasop.

Was this review helpful?    

Buy this product

Die rebellie van Sloet Steenkamp

Die rebellie van Sloet Steenkamp

Now:R150.95
eBucks:eB1510
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project