Short description
Hierdie her-uitgawe is verryk deur ‘n inleidende besinning oor die vraag of Maeterlinck, die Belgiese Nobelpryswenner, Marais se teorie oor die termietnes as organiese eenheid oorgeneem het. Die addendum bevat artikels wat vandag slegs met moeite uit ou tydskrifte en koerante opgediep kan word.