Short description
Hierdie boek is deel van 'n reeks van ag pragtig geillustreerde Bybelstories – vier uit die Ou Testament en vier uit die Nuwe Testament. Dis klein genoeg om in te pak en saam te neem waar jy ook al gaan en is ideaal om voor slaaptyd gelees te word.
Long description
Hierdie boek is deel van 'n reeks van ag pragtig geillustreerde Bybelstories – vier uit die Ou Testament en vier uit die Nuwe Testament. Dis klein genoeg om in te pak en saam te neem waar jy ook al gaan en is ideaal om voor slaaptyd gelees te word. Dis eenvoudig en maklik om te verstaan, want die sinne is spesiaal ontwikkel om toeganklik te wees vir kinders wat nog leer lees. Ander stories in die reeks is: Noag en die ark; Dawid en Goliat; Daniel en die leeus.
Customer reviews & ratings