Video

Die Staat Teen Anna Bruwer

Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en... more
Author:
Anchien Troskie
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R179.00
Now:
R169.00
eBucks:
eB1 690
Discovery Miles:
1 690
  • Pintrest

Short description

Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het?

Long description

Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lotter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna - en ook die skrywer - worstel ... 'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Product details

Imprint:
Kwela
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780795704123
Publication date:
April 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
245g
Pages:
224
Audience:
General
Pages:
224

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die Staat teen Anna Bruwer
Reviewed by Anton from Botswana on 21 January 2013
5 of 8 people found the following review helpful:

Exelent service Recomended

Was this review helpful?    

 

  Die staat teen Anna Bruwer
Reviewed by Wanda from Gauteng on 14 December 2012
1 of 4 people found the following review helpful:

Die boek was great, het hom gekry en selfde dag klaar gelees.

Was this review helpful?    

 

  Die Staat teun Anna Bruwer
Reviewed by Shinaz from Cape Town, South Africa on 05 December 2012
4 of 15 people found the following review helpful:

Excellent book, well written.

Was this review helpful?