Die stoutsterte

Subtitle:
Poot aan wal
Author:
Marianna Brandt
Format:
Softcover

Now:R112.95
eBucks:eB1130

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die stoutsterte

Short description

Die tweede verhaal oor die avonture van twee muisgesinne, die Van Stertens en die Kaase, wat in 1652 saam met Jan van Riebeeck in die Kaap aangeland het. Skielik moet die klomp Europese grysmuise aanpas in ‘n nuwe land vol onsekerhede, gevare en ‘n tekort aan ordentlike muiskos.

Long description

Die tweede titel oor die avonture van die twee muisgesinne, die Van Stertens en die Kaase, wat in die eerste titel saam met Jan van Riebeeck op die Drommedaris op 6 April 1652 uit Texel in die Kaap aangekom het. Skielik moet die klomp Europese grysmuise aanpas in 'n nuwe land vol onsekerhede, gevare en 'n tekort aan ordentlike muiskos. Hulle ontmoet die inheemse muise, Oedas en Gorra, wat van die veld leef en onder bosse en in gate woon en hulle beleef saam met kommandeur Van Riebeeck, die matrose en soldate die die eerste nat, koue winter en die bou van die fort De Goede Hoop.

Product details

Illustrator:
Tanja Joubert
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798144971
Publication date:
May 2006
Length:
230mm
Width:
168mm
Weight:
345g
Edition:
New title
Pages:
150
Readership:
Children

Other products to consider

Droombos Boek 3: Reënboogfeetjie se ongeluk
Droombos Boek 3: Reënboogfeetjie se ongeluk

Author:
Annelize Bester
Now R67.95
(eB 680)
Die Klein Prinsie
Die Klein Prinsie

Author:
Antoine De Saint-Exupery
Now R126.95
(eB 1270)
Haas Das se nuuskas
Haas Das se nuuskas

Author:
Louise Smit
Now R119.95
(eB 1200)
Bestemming Maan
Bestemming Maan

Author:
Herge
Now R125.95
(eB 1260)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die stoutsterte

Die stoutsterte

Now:R112.95
eBucks:eB1130
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project