Die tuiskoms

Author:
Sophia Kapp
Format:
Softcover

Now:R185.95
eBucks:eB1860

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die tuiskoms

Short description

Tien jaar gelede is Liz Aucamp deur haar geboortedorp verwerp. Nou, ’n onkoloog op die drumpel van ’n briljante akademiese loopbaan, word sy gedwing om haar verlede in die oe te kyk. Sy bevind haarself terug in Groblersdorp – waar die skindertonge gretig wag om haar te verslind.

Long description

Tien jaar gelede is Liz Aucamp deur haar geboortedorp verwerp. Nou, 'n onkoloog op die drumpel van 'n briljante akademiese loopbaan, word sy gedwing om haar verlede in die oë te kyk. Sy bevind haarself terug in Groblersdorp – waar die skindertonge gretig wag om haar te verslind.

In die stowwerige hitte van die Klein-Karoo moet sy weer vir Jans Gildenhuys, die man wat haar jong liefde vertrap het, in die oë kyk. Sy moet die verbete snobisme van Magdel Aucamp trotseer en haar man staan teen Herk Louw. Die prokureur met die sardoniese glimlag en oniks oë wat haar ook bloot op skinderstories veroordeel.

Sophia skep geloofwaardige situasies en karakters wat emosies ervaar waarmee enige moderne vrou kan identifiseer: die onregverdigheid van die lewe, menslike wreedheid en struikelblokke wat oor die mens, veral die vrou, se pad kom. Maar daar loop ‘n goue draad van hoop en optimisme deur die verhaal. Hoewel die roman dus die werklikheid aanspreek, is dit steeds ‘n warm en emosionele storie.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799342642
Publication date:
October 2008
Pages:
488

More buying options

View all 2 used from R125.00
Queries
R125.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: LITTERA  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R150.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: this book is in excellent condition, cover has a few creases/marks/scratches, nothing serious, the inside of the book is in like new condition.. only things is..edges of pages shows some signs of dust, very minimal though.. it is in a fantastic condition, better than most books you would find at exclusive books. almost perfect condition..front cover shows the most wear, rest of book is in fantastic shape.. :-D
0

    1     

Other products to consider

Sarah du Pisanie Omnibus
Sarah du Pisanie Omnibus

Author:
Sarah du Pisanie
Now R180.95
(eB 1810)
Liefdespalet
Liefdespalet

Author:
Dirna Ackermann
Now R99.95
(eB 1000)
A Thousand Tomorrows
A Thousand Tomorrows

Author:
Karen Kingsbury
Now R70.95
(eB 710)
Sisters
Sisters

Author:
Danielle Steel
Now R99.95
(eB 1000)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die tuiskoms

Die tuiskoms

Now:R185.95
eBucks:eB1860
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project