Die Uitgespoeldes

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. more
Author:
Matthee, Dalene
Format:
Softcover
Edition:
New title

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R121.00
eBucks:
eB1 210
Discovery Miles:
1 210
  • Pintrest

Short description

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie.

Long description

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom die knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy.

Product details

Imprint:
Penguin SA
Publisher:
Penguin Book Group
ISBN:
9780143025412
Publication date:
January 2007
Weight:
231g
Edition:
New title
Audience:
General

Customer reviews & ratings