Short description
Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reels by madame Spina Webb se skool op die geheimsinnige Verlore Eiland.
Long description
Geen besoekers, geen telefoonoproepe en geen vakansies. Dis die reels by madame Spina Webb se skool op die geheimsinnige Verlore Eiland. Nikkel en Pennie is dadelik agterdogtig toe hulle op die eiland kom. Watter vreemde dinge is by die skool aan die gang? Hoekom tree madame Spina Webb so vreemd op? En wat is die Ogopogo?