Die volledige bakboek

Author:
Heilie Pienaar
Format:
Hardcover

Now:R297.95
eBucks:eB2980

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Die volledige bakboek

Short description

Die volledige bakboek is voorwaar die enigste bakgids wat jy in die kombuis benodig. Heilie Pienaar bespreek die basisbestanddele (bv. Meel, suiker, eiers en rysmiddels), gee raad oor die kies van bakware, voorbereiding van die oond, seevlakgids vir bak en vinnige omskakelings.

Long description

Die volledige bakboek is voorwaar die enigste bakgids wat jy in die kombuis benodig. Heilie Pienaar bespreek die basisbestanddele (bv. Meel, suiker, eiers en rysmiddels), gee raad oor die kies van bakware, voorbereiding van die oond, seevlakgids vir bak en vinnige omskakelings. In die volledige bakboek bied Heilie meer as 250 resepte wat die klassieke familie-gunstelinge insluit, maar ook ‘n versameling vir die wat hou van resepte met 'n kinkel - soos Swart Woud-muffins, Spek-en-eier-muffins in fillodeeg, Naanbrood met knoffel en koljander en Lemoen-semolina koek. Die titel bied ook 'n hoofstuk met tradisionele gebak soos Koeksisters, Soetkoekies, Tipsytert, Tradisionele melksnysels en Souskluitjies. Beremengsels is nog 'n hoogtepunt wat bakwerk vinniger en goedkoper maak - jy maak een groot mengsel en deel dit dan in porsies om later op 'n verskeidenheid maniere te gebruik. Die stap-vir-stap hoofstuk dien as 'n gids vir versiering, tegnieke, wat verkeerd kan loop en die aller-belangrike woordelys.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798148092
Publication date:
June 2007
Length:
280mm
Width:
215mm
Pages:
200

Other products to consider

Cook with Jamie: My Guide to Making You a Better Cook
Cook with Jamie: My Guide to Making You a Better Cook

Author:
Jamie Oliver
Now R368.95
(eB 3690)
What's cooking: More delicious family friendly recipes
What's cooking: More delicious family friendly recipes

Author:
Ina Paarman
Now R34.95
(eB 350)
Cass Abrahams cooks Cape Malay: Food from Africa
Cass Abrahams cooks Cape Malay: Food from Africa

Author:
Cass Abrahams
Now R135.95
(eB 1360)
Twenty to Make: Sugar Animals
Twenty to Make: Sugar Animals

Author:
Frances McNaughton
Now R100.95
(eB 1010)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die volledige bakboek

Die volledige bakboek

Now:R297.95
eBucks:eB2980
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project