Die vreeslike avonture van Oliver Twist

Author:
Janie Oosthuysen
Format:
Softcover

Now:R90.95
eBucks:eB910

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com

Die vreeslike avonture van Oliver Twist

Short description

Die vreeslike avonture van Oliver Twist is 'n lewendige Afrikaanse vertaling van die geliefde, klassieke werk Oliver Twist deur Charles Dickens.

Long description

Die vreeslike avonture van Oliver Twist is 'n lewendige Afrikaanse vertaling van die geliefde, klassieke werk Oliver Twist deur Charles Dickens. Afrikaanse lesers kan kennis maak met Fagin, the Artful Dodger en Bill Sikes, nou onderskeidelik herdoop as Femel, die Glibberige Kalant en Willem Slibbes. Jong en ouer lesers sal asem ophou wanneer hulle die skurke, saam met die onwillige weeskind Oliver, op hul verkeerde wee deur Londen se strate volg. Ontmoet ook vir die eerste keer in Afrikaans meneer en mevrou Broddel, meneer Brackenfell en die lieftallige Rosa. Gaan Oliver ooit ontsnap uit die greep van sameswering en misdaad waarin omstandighede hom gewerp het? Die storie van goed en kwaad is tot vandag toe nog so relevant en boeiend as destyds, en sal lesers in die nuwe, moderne Afrikaanse weergawe tot aan die einde laat naels kou.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770073296
Publication date:
August 2006
Length:
210mm
Width:
134mm
Weight:
278g
Edition:
New title
Pages:
336
Readership:
Young adult

Other products to consider

No image
Toepa-toepa towery

Author:
J.F. Spies; Piet Grobler
Now R90.95
(eB 910)
Pippie Langkous gaan aan boord
Pippie Langkous gaan aan boord

Author:
Astrid Lindgren
Now R88.95
(eB 890)
Rimpelstories: Vir vryheid!:  Reader / Storybook (Grade 5)
Rimpelstories: Vir vryheid!: Reader / Storybook (Grade 5)

Author:
Janie Oosthuysen
Was R44.95
Now R37.95
(eB 380)
Professor Fossilus En Die Dinosourusse
Professor Fossilus En Die Dinosourusse

Author:
Louise Smit; Marjorie van Heerden
Now R99.95
(eB 1000)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die vreeslike avonture van Oliver Twist

Die vreeslike avonture van Oliver Twist

Now:R90.95
eBucks:eB910
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project