Die Ware Generaal Koos De La Rey

Persoonlike herinneringe aan die vermaarde Boeregeneraal Koos de la Rey en sketse uit sy lewe, deur die generaal se seun Hennie. more
Author:
Hennie De la Rey
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R120.00
eBucks:
eB1 200
Discovery Miles:
1 200
  • Pintrest

Short description

Persoonlike herinneringe aan die vermaarde Boeregeneraal Koos de la Rey en sketse uit sy lewe, deur die generaal se seun Hennie.

Long description

In hierdie boek word ook op interessante wyse uitgebrei oor die generaal se verbintenis met sy psigiese vriend, Siener van Rensburg. Die boek is saamgestel deur die bekende historikus Lappe Laubsher, wat aan die einde van hierdie sketse die laaste maande van die generaal se lewe uit beskikbare bronne konstrueer. Menings word so onpartydig as moontlik gestel en slegs in spesifieke gevalle word na onwaarskynlikhede of teenstrydighede verwys. Die publikasie word opgeluister deur 13 swart en wit foto's, onder andere van die baadjie wat De la Rey aangehad het en die Daimler waarin hy gereis het toe hy doodgeskiet is.

Product details

Imprint:
PROTEA
Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9780620227131
Publication date:
December 1998
Length:
210mm
Width:
138mm
Thickness:
8mm
Weight:
165g
Pages:
111
Illustrations:
Illustrations, facsim.,ports.
Audience:
General
Illustrations:
Illustrations, facsim.,ports.
Pages:
111
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings