Dis koue kos, skat

Author:
Marita van der Vyver
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R184.95
eBucks:eB1850

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Dis koue kos, skat

Short description

Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in 'n splinternuwe gedaante - dis 'n briefroman! Dis Koue Kos, Skat is die briewe en e-pos van 'n vrou in haar liefde verlaat; dit is briewe wat gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak.

Long description

Marita van der Vyver se jongste is die vertroude gehalte in 'n splinternuwe gedaante - dis 'n briefroman! Dis Koue Kos, Skat is die briewe en e-pos van 'n vrou in haar liefde verlaat; dit is briewe wat gil van woede, pleit om begrip en skreeu om wraak. Die verhaal ontvou in korrespondensie wat oor 'n dekade geskryf is - aan 'n ontroue man en vriendinne. Clara Brand se man, Bernard, verlaat haar vir Anais, een van Clara se beste vriendinne. Die briewe wys die verskeie 'stasies' van Clara se herstelproses: woede, aanvaarding, nuwe vryheid, herstel van haar sekslewe, hernieude bande met haar eks-man, die deurlopende poging om haar kinders normaal groot te maak. Uiteindelik eindig Bernard se tweede huwelik ook op die rotse (nie deur Clara se toedoen nie), en wanneer hy weer tot haar toenadering soek, besef sy dat sy uiteindelik finaal van hom verlos is, en as gewone vriendin saam met hom sal kan aansit vir 'n ete. Dis Koue Kos, Skat is 'n vreeslose ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit is 'n eerlike, lewensgetroue en verkwiklike uitbeelding van Graham Greense se uitspraak: 'We do not have to win the battle of the sexes, we merely have to survive it.'

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624048855
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
380

Other available formats


More buying options

View all 1 new from R160.001 used from R99.00
Queries
R99.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: LITTERA  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R160.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Rehder-Tech  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Raaiselkind
Raaiselkind

Author:
Annelie Botes
Now R180.95
(eB 1810)
'n Droe wit seisoen
'n Droe wit seisoen

Author:
Andre P. Brink
Now R202.95
(eB 2030)
Twee vir 'n stuiwer
Twee vir 'n stuiwer

Author:
W.A. Hickey
Now R120.95
(eB 1210)
Die ontsondiger
Die ontsondiger

Author:
Francine Rivers
Now R99.95
(eB 1000)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Fantasties!!!
Reviewed by Unknown from Bethlehem, South Africa on 01 June 2010
950 of 2037 people found the following review helpful:

As jy gehou het van haar ander boeke, sal jy mal wees oor hierdie een. Hierdie een is 'n "classic". Ek het dié boek geniet van bladsy een tot op die heel einde!

Was this review helpful?    

Buy this product

Dis koue kos, skat

Dis koue kos, skat

Now:R184.95
eBucks:eB1850
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
2010 Bestselling Books for Every Kind of Reader
1.
Breaking Dawn
Now R198.95
(eB 1990)

2.
Twilight
Now R121.95
(eB 1220)

3.
4.
New Moon
Now R113.95
(eB 1140)

5.
Eclipse
Now R121.95
(eB 1220)

6.
Who Moved My Cheese?
Now R90.95
(eB 910)

7.
The Gabriel Method
Now R126.95
(eB 1270)

8.
Dis koue kos, skat
Now R184.95
(eB 1850)

9.
Shadow Souls
Now R99.95
(eB 1000)

10.
Evita's Kossie Sikelela
Now R153.95
(eB 1540)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project