Dit was oorlog

Author:
J.H. Thompson
Format:
Trade paperback
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R171.95
eBucks:eB1720

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Dit was oorlog

Short description

In die 1970s, 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike Namibie en Angola gewoed het.

Long description

In die 1970s, 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike Namibie en Angola gewoed het. Hierdie titel is 'n versameling van nagedagtenisse en herinneringe van daardie tyd, saamgestel deur JH Thompson, wat onderhoude gevoer het met voormalige Nasionale Dienspligtiges. Bydraers tot hierdie vertaalde weergawe van die blitsverkoper An Unpopular War sluit in gewone soldate en spesiale taakmag lede, kokke, medici en helikoptervlieeniers. Hulle werp 'n verskeidenheid van perspektiewe op inklaar, opleiding, inspeksie, gyppo, grenspatrollies, geheime operasies en veldslae, en hoe hulle weer moes aanpas by 'n lewe op civvie straat. Dis 'n aangrypende titel wat die gees en atmosfeer, die daaglikse roetine, die verveeldheid, vrees, kamaraderie en ander intense ervarings van 'n SAWM soldaat vasle. Vir elkeen wat militere diensplig moes doen, sowel as vir hulle familie en vriende, is hierdie boek noodsaaklike leesstof.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770220096
Publication date:
May 2007
Length:
230mm
Width:
150mm
Weight:
380g
Edition:
New title
Pages:
256

Other available formats


More buying options

View all 1 new from R100.001 used from R95.00
Queries
R95.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Samuel van Dyk  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: read once
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Riaan Jonker  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Generaal Ben Viljoen 1868–1917
Generaal Ben Viljoen 1868–1917

Author:
J.W. Meijer
Now R235.95
(eB 2360)
Recce: A Collector's Guide to the History of the South African Special Forces
Recce: A Collector's Guide to the History of the South African Special Forces

Author:
Matthew Kalkwarf; Paul Matthysen
Now R676.95
(eB 6770)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Eensydig, oorvereenvoudiging van die verlede.
Reviewed by Mnr B. Van Renen from Kanada on 30 July 2007
2032 of 4253 people found the following review helpful:

Hierdie boek verskaf 'n eensydige perspektief van die BosOorlog. As jy in werklikheid Engels is en net jou Afrikaans wil oefen, sal hierdie boek miskien dit werd wees vir jou, maar let wel; Hierdie boek gaan 90% oor wat Engelse soldate gedurende die Angola oorlog deurgemaak het - kompleet met Afrikaner stereotipes (gaap!). Omtrent elke storie is negatief - en dit is juis waar die boek lelik faal... dit is nie 'n omvattende bundel herinneringe nie, maar 'n boek met 'n agenda wat verbitterde lesers goed sal pas. Wat 'n goeie idee oorspronklik was is toe eintlik maar net 'n Verlore geleentheid.

Was this review helpful?    

 

  Swak
Reviewed by 83598698BG from South Africa on 28 January 2009
1670 of 3572 people found the following review helpful:

Ek het die boek gekoop sodat my seuns se baie vrae oor die dienspligdae beantwoord kon word. Nadat ek die boek half gelees het, het ek dit in die asdrom gegooi, sonder om dit ooit vir hulle te gee. 'n Verdraaide weergawe wat die indruk skep dat alle Engelse dienspligtigges of homoseksueel of naafi was en alle Afrikaanse dienspligtiges agterlik en dom. Beslis nie 'n weerspeeling van hoe die meeste dienspligtiges die weermag ervaar het nie.

Was this review helpful?    

Buy this product

Dit was oorlog

Dit was oorlog

Now:R171.95
eBucks:eB1720
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project