Doen dit self raad en wenke

Author:
Rod Baker
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Doen dit self raad en wenke Out of stock

Short description

Vir die ervare nutsman en vir die wat geen aanleg het om selfdoentake aan te pak nie, sal Doen dit self raad en wenke 'n nuttige bron van inligting wees wanneer alledaagse werkies soos die verwydering van skimmel in die badkamer, die regmaak van 'n stukke

Long description

Vir die ervare nutsman en vir die wat geen aanleg het om selfdoentake aan te pak nie, sal Doen dit self raad en wenke 'n nuttige bron van inligting wees wanneer alledaagse werkies soos die verwydering van skimmel in die badkamer, die regmaak van 'n stukkende ruit of die tydelike herstel van 'n lekkende pyp aangepak moet word. Die doel van hierdie titel is om jou met genoeg inligting toe te rus om jou aan die gang te kry en aan te moedig om klein takies in die huis te doen sonder dat jy 'n deskundige hoef in te roep en dan 'n astronomiese prys moet betaal. Die raad en wenke is daar om werkies ietwat makliker te maak, veral vir die met min selfdoenkennis. Daar is 'n afdeling oor die gereedskap wat jy moet he en van die onderwerpe wat bespreek word, is houtwerk, metaalwerk, elektrisiteit, loodgieterswerk, verfwerk en bybehore vir deure. Daar is ook raad en wenke oor basiese veiligheid, jou motor en noodhulp.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781770075702
Publication date:
June 2008
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
1067g
Pages:
256
Illustrations:
700 full-colour photographs

Other products to consider

Better Homes and Gardens Kitchen Design Guide
Better Homes and Gardens Kitchen Design Guide

Author:
Better Homes and Gardens
Was R158.95
Now R133.95
(eB 1340)
Stone House: A Guide to Self-Building with Slipforms
Stone House: A Guide to Self-Building with Slipforms

Author:
Tomm Stanley
Now R352.95
(eB 3530)

Out of stock

Doen dit self raad en wenke

Doen dit self raad en wenke

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project