Short description
Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitere organisasie Dokters sonder Grense werk. Sierra Leone is in 'n bloedige burgeroorlog gewikkel en Clare het 'n jaar laas van Nick gehoor.
Customer reviews & ratings