Short description
Die afgelope paar jaar is daar weer 'n groot oplewing in die maak van dollaskwilts en ander dollasartikels. Die lekkerte van dollaswerk is dat dit presies is soos die naam se: dit kan op feitlik enige manier aanmekaar gelas word! Dit kombineer verskillende kunsvorme soos kwiltwerk, borduurwerk, appliekwerk, materiaalverf en kralewerk - alles in een