Donkermaan

Subtitle:
(1ST - 2000)
Author:
Andre P. Brink
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Donkermaan Out of stock

Short description

Ruben Olivier se lewe is besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom 'n pakket aangebied om plek te maak vir 'n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op

Long description

Ruben Olivier se lewe is besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom 'n pakket aangebied om plek te maak vir 'n jong swart opvolger. Een van sy seuns het klaar die land verlaat en die tweede staan op vertrek. Sy beste vriend is sinneloos vermoor. Sy hede word deur drie figure oorheers. Daar is sy huishoudster, Magrieta, wat hom nie toelaat om te vergeet van die werklike wereld rondom sy soliede ou huis in Nuweland nie. Daar is Antje van Bengale, 'n jong slawemeisie wat drie eeue gelede tereggestel is en nou nog in die huis bly spook. En dan is daar Tessa, wat een nag uit die reen opdaag op soek na blyplek en soos 'n donker maan die landskap van sy lewe belig met die teenstrydige onthullinge uit haar verlede en die uitdaging van haar troebel seksualiteit.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798143592
Publication date:
May 2003
Weight:
505g
Edition:
1ST - 2000

Other products to consider

Die uitgespoeldes
Die uitgespoeldes

Author:
Dalene Matthee
Now R121.95
(eB 1220)
Norton Critical Editions: Death and the King's Horseman
Norton Critical Editions: Death and the King's Horseman

Author:
Wole Soyinka
Now R287.95
(eB 2880)
One Hundred Years of Solitude
One Hundred Years of Solitude

Author:
Gabriel Garcia Marquez
Now R117.95
(eB 1180)
Ingrid Jonker: Beeld van 'n digterslewe
Ingrid Jonker: Beeld van 'n digterslewe

Author:
P.M. Metelerkamp
Now R240.95
(eB 2410)

Out of stock

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project