Kleur in Jou Tuin Regdeur Die Jaar

Die betowering van kleur is tot almal se beskikking - hoe meer jy dit gebruik, hoe meer sal jy jou tuin geniet. Hierdie boek sal jou help om die... more
Subtitle:
Regdeur die jaar
Author:
Nancy Gardiner; Gardiner, Nancy
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R90.00
eBucks:
eB900
Discovery Miles:
900
  • Pintrest

Short description

Die betowering van kleur is tot almal se beskikking - hoe meer jy dit gebruik, hoe meer sal jy jou tuin geniet. Hierdie boek sal jou help om die belangrikheid van keure, tinte en skakerings te besef en om tussen kleure soos bloupienk en salmpienk, of rooibruin en karmosynrooi, te onderskei.

Long description

Die betowering van kleur is tot almal se beskikking - hoe meer jy dit gebruik, hoe meer sal jy jou tuin geniet. Hierdie boek sal jou help om die belangrikheid van keure, tinte en skakerings te besef en om tussen kleure soos bloupienk en salmpienk, of rooibruin en karmosynrooi, te onderskei. Dit wys jou hoe om kleurskemas sorgvuldig te beplan eerder as om rond en bont te plant; hoe om gebruik te maak van goed geplaaste kleurgroepe wat harmonies saamsmelt, of van doelbewuste kontraste vir 'n dramatiese effek. Kleur in jou tuin is vol praktiese wenke en raad; dit wys jou hoe om kleur ten beste te benut deur jou bewus te maak van die enorme verskeideheid plante wat byeengebring kan word om 'n asembrowende geheelbeeld te skep.

Product details

Imprint:
Metz Press
Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001224
Publication date:
January 2001
Additional format:
with flaps
Length:
260mm
Width:
210mm
Weight:
550g
Audience:
General
Age Group:
7-9
Illustrations:
90+ colour illustrations, illustrations, photos
Pages:
128
Illustrated:
True

Table of contents

Die kleurwiel; ontwerp met keur; wit; geel; oranje; rooi; pienk; pers; blou; groen; grys en silwer; randakkers; die skadutuin; strukture en meubels; plantlys.

Customer reviews & ratings