Speel-speel skoolgereed

Subtitle:
Maak jou kind van geboort af leer- en skoolgereed - 'n praktiese gids
Author:
Martie Pieterse
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Speel-speel skoolgereed Out of stock

Short description

Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsverm

Long description

Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie - dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom 'n liefde vir leer wakker te maak - om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word. Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001194
Publication date:
January 2001
Length:
210mm
Width:
134mm
Weight:
165g
Edition:
New edition
Pages:
144
Illustrations:
colour illustrations

Table of contents

  • Inleiding
  • speel en leer
  • speel en speelgoed
  • ontwikkeling van die sintuie
  • ontwikkeling van persepsie
  • motoriese ontwikkeling
  • ontwikkeling van denke
  • sosiaal en emosioneel
  • ontwikkeling van kreatiwiteit
  • die rol van die preprimere skool
  • is my kind skoolgereed?

Other products to consider

Enriching the Curriculum with Art Experiences
Enriching the Curriculum with Art Experiences

Author:
Wendy M. L. Libby; Libby
Now R613.95
(eB 6140)
Potty Training In One Week
Potty Training In One Week

Author:
Gina Ford
Now R103.95
(eB 1040)
Art and Crafts with Children
Art and Crafts with Children

Author:
Andrew Wright
Was R204.95
Now R172.95
(eB 1730)

Out of stock

Speel-speel skoolgereed

Speel-speel skoolgereed

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project