Short description
Stompie knipper sy ogies verstom: Reenboogfeetjie kan sowaar sy kan tog vlieg! Maar, o wee, skielik gebeur iets verskriklik!
Long description
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.
Customer reviews & ratings