Duino-elgiee

Author:
Rainer Maria Rilke
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R140.95
eBucks:eB1410

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Duino-elgiee

Short description

Rilke se reeks van tien lang gedigte, die Duino-elegiee, word saam met die Sonnette aan Orfeus as sy grootste werk beskou.

Long description

Rilke se reeks van tien lang gedigte, die Duino-elegiee, word saam met die Sonnette aan Orfeus as sy grootste werk beskou. Rilke het aan die elegiee begin skryf terwyl hy tussen Oktober 1911 en Mei 1912 in die Duino-kasteel in die noorde van Italie tuisgegaan het en het dit na 'n lang onderbreking in 1922 voltooi. Die gedigte is opgedra aan die eienares van die kasteel, prinses Marie von Thurn und Taxis. Die gedigte kan beskou word as klaagsange of treurliedere oor gestorwenes, maar ook oor verganklikheid en die beperktheid van menslike bestaan. Die mens kan, volgens die digter, hierdie beperkte bestaan probeer oorstyg deur ’n proses van verinnerliking. Rilke se simbolistiese poesie het ’n groot invloed op digters van die 20ste eeu, uitgeoefen, ook op Afrikaanse digters soos N.P. van Wyk Louw en Wilma Stockenstrom. Omdat die Elegiee in die oorspronklike Duits moeilik verstaanbaar is selfs vir Afrikaanssprekendes wat Duits magtig is, moet hierdie vertaling van ’n groep gedigte wat reeds klassieke status in die Westerse letterkunde het, verwelkom word. Die Duitse teks word in hierdie bundel saam met die Afrikaanse teks geplaas, sodat die oorspronklike saam met die vertaling gelees kan word. 'n Inleiding en verklarende aantekeninge deur die vertaler dra veel daartoe by dat hierdie nogal moeilike gedigte toeganklik gemaak word.

Product details

Translator:
H.J. Pieterse
Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869191511
Publication date:
September 2007
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
215g
Pages:
127

Other products to consider

Woud van nege en negentig vlerke
Woud van nege en negentig vlerke

Author:
Carina Stander
Now R151.95
(eB 1520)
The Waste Land and Other Poems
The Waste Land and Other Poems

Author:
T. S. Eliot
Now R90.95
(eB 910)
Vaarwel, my effens bevlekte held
Vaarwel, my effens bevlekte held

Author:
Johann de Lange
Now R135.95
(eB 1360)
Oewerbestaan
Oewerbestaan

Author:
Melt Myburgh
Now R140.95
(eB 1410)

Buy this product

Duino-elgiee

Duino-elgiee

Now:R140.95
eBucks:eB1410
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R170.95
(eB 1710)

5.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

6.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

7.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

8.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

9.
Orion
Now R193.95
(eB 1940)

10.
Spoor
Was R211.95
Now R159.95
(eB 1600)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project