Duskant die einders

Author:
Lina Spies
Format:
Softcover

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Duskant die einders

Short description

Liefhebbers van Lina Spies se poësie sal in haar nuwe bundel van die bekendste temas in haar werk terugvind: reis, herinnerings, skilderkuns, liefde, die “spanning” tussen Nederland en Suid-Afrika. Die visuele element in haar werk is nog sterker en daar i

Long description

Liefhebbers van Lina Spies se poësie sal in haar nuwe bundel van die bekendste temas in haar werk terugvind: reis, herinnerings, skilderkuns, liefde, die 'spanning' tussen Nederland en Suid-Afrika. Die visuele element in haar werk is egter nog sterker en daar is ook ’n nuwe, ironiese kyk op institusionele godsdiens, soos 'Die geloofsbelydenis van ’n afvallige' getuig. Die 'blik op dinge' is nou 'verder' en meer beleë, soos die titel suggereer – van die kleinste tot in die oneindige, die ewige in. Aangrypende, leesbare gedigte.

In ’n evaluering van hierdie digter se werk skryf Etienne Britz dat Lina Spies in haar gedigte die sentimente en die menslike probleme van baie poësielesers tot uitdrukking gebring het, en daarom ook ’n besonder gewilde digteres is. (Perspektief en profiel)

Duskant die einders is haar eerste bundel sedert Die skaduwee van die son, wat in 1998 verskyn het.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798144063
Publication date:
January 2004
Length:
213mm
Width:
137mm
Edition:
1
Pages:
64

Other products to consider

Kaalkop
Kaalkop

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)
Liefland
Liefland

Author:
Louis Esterhuizen
Now R100.95
(eB 1010)
Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983
Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Author:
Breyten Breytenbach
Now R202.95
(eB 2030)
Satan ter sprake
Satan ter sprake

Author:
M.M. Walters
Now R100.95
(eB 1010)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Duskant die einders

Duskant die einders

Now:R135.95
eBucks:eB1360
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project