Dwelms is vir skelms

Author:
Janis Ford
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R63.95
eBucks:eB640

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

No image

Short description

Die Straatspeurders is terug! Sizwe, Tembile, Victor, Vuyo en Mlibo moet hierdie keer fyn spoorsny om 'n bose netwerk van dwelmsmokkelaars vas te keer. Die beeldskone Queen, onverskrokke leier van die bende, stuit nie vir moord as dit kom by enigeen wat h

Long description

Die Straatspeurders is terug! Sizwe, Tembile, Victor, Vuyo en Mlibo moet hierdie keer fyn spoorsny om 'n bose netwerk van dwelmsmokkelaars vas te keer. Die beeldskone Queen, onverskrokke leier van die bende, stuit nie vir moord as dit kom by enigeen wat haar bedrywighede in die wiele wil ry nie. Die vier maats beland in haar kloue en bewerk 'n slim plan om te ontsnap en die bende te fnuik. Nog 'n opwindende avontuurverhaal waarin vier straatkinders buitengewone waagmoed aan die dag le om hul maats uit die kloue van 'n smokkelbende te red.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798143646
Publication date:
September 2003
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
100g
Edition:
1
Pages:
72
Readership:
Children

Other products to consider

Eclipse
Eclipse

Author:
Stephenie Meyer
Now R108.95
(eB 1090)
First Light
First Light

Author:
Rebecca Stead
Now R64.95
(eB 650)
Theo and the cat burglar
Theo and the cat burglar

Author:
Wendy Hartmann
Now R63.95
(eB 640)
Theo die biblioteekkat
Theo die biblioteekkat

Author:
Joan Rankin
Now R63.95
(eB 640)

Buy this product

No image

Dwelms is vir skelms

Now:R63.95
eBucks:eB640
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project