Eet vir volgehoue energie 1

Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Eet vir volgehoue energie 1

Short description

Hierdie opwindende kookboek bevat ‘n verskeidenheid suikervry disse en ‘n hele nuwe benadering tot ‘n gesonde leefwyse. Leer alles omtrent die Glukemiese Indeks (GI) en wend die eetstyl in jou eie lewe aan. Gesinsvriendelike resepte kan die hele huishouding by die eetpatroon betrek. Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue energie, verbeterde konsentrasie en verhoogde stamina nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in.

Long description

Al meer mense ontdek deesdae die voordele van 'n lae-GI-, laevet eetpatroon. Hierdie manier van eet verseker jou nie net van volgehoue energie, verbeterde konsentrasie en verhoogde stamina nie, maar hou ook die volgende spesifieke gesondheidsvoordele in: Verlaagde en bestendige bloedglukosevlakke by diabete; makliker permanente gewigsverlies; verbeterde konsentrasie by kinders met aandaggebreksindroom (AGS); beter prestasie onder sportmanne en - vroue; verlaagde cholesterol en bloeddruk; verligting van simptome van chroniese candidiase, polisistiese ovariale sindroom en ontstekingsiektes soos artritis. Na die wegholsukses van Eet vir volgehoue energie, Eet slim en bly slank en The South African GI guide het Gabi en Liesbet nou meer as 80 splinternuwe laevet-, lae-GI-resepte ontwikkel vir elke dag se lekker eet. Die gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van immer gewilde geregte soos Thaise hoenderkerrie, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees. Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laeveteetgewoontes vir spesifieke mediese toestande. Die nuttige GI-koslyste is 'n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en –produkte te identifiseer.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624044352
Publication date:
September 2006
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
530g
Pages:
128

Other products to consider

Aandstories Vir Kleuters
Aandstories Vir Kleuters

Author:
Pieter W. Grobbelaar
Now R162.95
(eB 1630)
Kos uit die tuin
Kos uit die tuin

Author:
Sonja Jordt
Now R216.95
(eB 2170)
Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika
Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

Author:
Johan Marais
Now R243.95
(eB 2440)
Volledige Kookboek Vir Diabete
Volledige Kookboek Vir Diabete

Author:
Wendy Silver
Now R84.95
(eB 850)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Eet vir volgehoue energie 1

Eet vir volgehoue energie 1

Now:R180.95
eBucks:eB1810
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project