Eet Vir Volgehoue Energie 3

Gabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig... more
Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Gabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik.

Long description

Gabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik. Die glukemiese indeks (Gl) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Aangesien hierdie opwindende dieetkundige instrument doeltreffende bloedglukosebeheer verseker, voorsien dit jou heeldag van volgehoue energie. Hoe meer Liesbet en Gabi dit toegepas het, hoe meer het hulle besef watter geweldige voordele dit vir hul pasiente inhou. Die gebruik van die GI verbeter nie net bloedglukosebeheer by mense met diabetes nie, maar help ook om verslankers se hongerpyne te stil, moegheid tee te werk, bloedglukosevlakke by kinders met konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee, trigliseriede by mense met verhoogde bloedtrigliseriedvlakke te verlaag en die oorafskeiding van insulien by mense wat aan hipoglukemie en hiperinsulinemie ly te verlaag, hoe bloeddruk te verlaag, en help om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud. Kortom, 'n ieder en 'n elk behoort te weet hoe om die GI in te span vir optimale gesondheid en tonne energie.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624046165
Publication date:
July 2008
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
532g
Pages:
128
Audience:
General
Pages:
128

Customer reviews & ratings