Eet Vir Volgehoue Energie 4

Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou.... more
Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word.

Long description

Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die gebruik van die GI verbeter bloedglukosebeheer by mense met diabetes, maar help ook om verslankers hongerpyne te stil, moegheid teë te werk, kinders se konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie ’n hupstoot te gee en hoë bloeddruk te verlaag. Boonop help dit om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624048022
Publication date:
March 2010
Length:
215mm
Width:
280mm
Pages:
128
Audience:
General
Pages:
128

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Nuwe Diabeet
Reviewed by marina from Citrusdal, Wes-Kaap RSA on 20 November 2012

vir iemand wat nie veel weet hoe om reg te eet as met diabetis gediagnoseer is nie- fantastiese begin punt!! lees die inleiding vir meer inligting om waar te begin!!

Was this review helpful?