Eietydse kleurkuns

Subtitle:
Meer as 50 knoopkleurprojekte vir serpe, rokke, T-hemde en dekor
Author:
Melanie Brummer
Format:
Softcover

Now:R157.95
eBucks:eB1580

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Eietydse kleurkuns

Short description

Lapkleurwerk om interessante patrone en kleure te skep, is 'n antieke kuns wat eeue lank regdeur die wereld beoefen is en die afgelope tyd weer met hernude entoesiasme aangepak word.

Long description

Lapkleurwerk om interessante patrone en kleure te skep, is 'n antieke kuns wat eeue lank regdeur die wereld beoefen is en die afgelope tyd weer met hernude entoesiasme aangepak word. Met hierdie titel ontsluit kleurkunsdeskundige Melanie Brummer die ongelooflike moontlikhede van gekleurde lap vir almal met eenvoudige tegnieke, huishoudelike toerusting en klaargemaakte klere. Sy neem die knoopkleurtegniek van die Hippie-era tot in die 21ste eeu en wys jou hoe om T-hemde te kleur, ou klere met kleur te herwin, die mooiste syserpe te maak of om kleurryke modestellings te maak met klere wat met haar beproefde kleurwerktegnieke versier is. Met meer as 50 projekte om uit te kies en met die vereiste vaardigheidsvlak by almal aangedui, is daar meer as genoeg vir die beginner en die handwerker wat tegnies gevorderd is. Elke projek word verduidelik aan die hand van duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's wat jou wys hoe om 'n groot verskeidenheid wonderlike kleureffekte te skep terwyl pragtige kleurfoto’s die voltooide items illustreer. Die titel verduidelik ook die chemiese prosesse wat by kleurwerk betrokke is en lei jou deur die tegniese aspekte van kleur en kleurwerk. Dit sal jou help om jou lewe van ’n vaal blou baadjie in 'n Josefskleed van reënboogkleure te omskep. Begin sommer nou eksperimenteer en leef jou uit in jou eie kleure.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781920268404
Length:
257mm
Width:
190mm
Pages:
144

Other products to consider

Sew Sunny Homestyle
Sew Sunny Homestyle

Author:
Tone Finnanger
Now R203.95
(eB 2040)
The Harmony Guides: Crochet Edgings & Trims: 150 Stitches
The Harmony Guides: Crochet Edgings & Trims: 150 Stitches

Author:
Kate Haxell
Now R176.95
(eB 1770)
Crochet in Color: Techniques and Designs for Playing with Color
Crochet in Color: Techniques and Designs for Playing with Color

Author:
Kathy Merrick
Now R212.95
(eB 2130)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Eietydse kleurkuns

Eietydse kleurkuns

Now:R157.95
eBucks:eB1580
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project