Short description
'n Gids oor die praktiese aspekte van tuinontwerp propvol oorspronklike idees en inspirasie.
Long description
'n Gids oor die praktiese aspekte van tuinontwerp propvol oorspronklike idees en inspirasie. Met meer as 300 foto's spesiaal vir die titel geneem, hoofsaaklik van tuine ontwerp of vernuwe deur die skrywers, bevat dit al die inligting wat jy nodig het om jou eie tuin met 'n professionele aanslag te ontwerp of vernuwe: Goeie beplanningsadvies; groot verskeidenheid tuinontwerpvoorstelle, insluitend kombinasies van tuinelemente en plante; praktiese groei-inligting in konteks; advies oor seisoenale aanplanting en plantskemas; foto's van tuine voor en na vernuwing met inligting oor hoe veranderinge aangebring is.