Eilande

Author:
Dan Sleigh
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R270.95
eBucks:eB2710

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Eilande

Short description

Eilande is nie net 'n titel nie – dis 'n gebeurtenis. In hierdie onstuitbare epos word die eerste jare van die Kaapse nedersetting herroep in sewe grootse taferele uit die lewe van ses historiese manfigure wie se lewens op byna onnaspeurbare maniere in mekaar vervloei.

Long description

Eilande is nie net 'n titel nie – dis 'n gebeurtenis. In hierdie onstuitbare epos word die eerste jare van die Kaapse nedersetting herroep in sewe grootse taferele uit die lewe van ses historiese manfigure wie se lewens op byna onnaspeurbare maniere in mekaar vervloei. En om wie vloei hulle? Om die wese van 'n vrou, Pieternalla in wie se liggaam wit en bruin bloed saamgevloei het tot 'n noodlot. Hierdie sewe mans is almal deur haar aangeraak. Sy is die spilpunt van 'n genadelose geskiedenis van dood, liefde en oorlewing. Die verhaal strek ver en wyd: oor drie oseane, drie vastelande en 'n handvol eilande. Dit loop, soos 'n groot rivier, met geweldige versnellings wat die leser insluk en meevoer. Maar oraloor kom dit ook tot rus in die lewe van gewone mense. Dit beantwoord baie vrae. Hoe ervaar 'n honger inboorling die driemaster wat stadig op die rotse loop reg daar op die lykus waar hy woon?

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624041184
Publication date:
July 2003
Length:
211mm
Width:
138mm
Weight:
870g
Edition:
1ST - 2003
Pages:
757

Other products to consider

Kroes
Kroes

Author:
Pat Stamatelos
Now R162.95
(eB 1630)
Puberty Girl
Puberty Girl

Author:
Shushann Movsessian
Now R127.95
(eB 1280)
Met Die Boere in Die Veld
Met Die Boere in Die Veld

Author:
S. Raal
Now R89.95
(eB 900)
Broodsonde
Broodsonde

Author:
Annelie Botes
Now R180.95
(eB 1810)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  'n Absolute Moet!!
Reviewed by Mnr Riaan Brand from Namibië on 26 July 2005
9698 of 20370 people found the following review helpful:

Ek is redelik lief vir geskiedkundige verhale, stories gebaseer op feite en goeie humorsin. Hierdie boek bevat elke aspek. Dit is interessant aangesien min van ons hedendaagse mense weet hoe dit aan die begin die 1600s in Suid-Afrika was. Die boek be-antwoord ook politieke vrae van vandag en maak 'n sagte plekke los vir mense met integriteit en lewensdrome wat gebuk moet gaan onder die heerskappy van hulle betrokke era. Ek het die boek baie geniet. Riaan Brand : 26-07-2005

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project