Short description
Hierdie titel stel aanbidding, die hemel, gehoorsaamheid en gebed bekend - vier kernelementeoor hoe om met God te lewe.
Long description
Hoe moet ek leef om God te behaag? Hoe leer ek my kinders om 'n Christus-gesentreerde lewe te lei?