Ek Wil He Jy Moet Weet...

In "Ek wil he jy moet weet" vertel Susan Lemmer haar storie. Dit is die verhaal van ‘n ma wat deur hel is oor die foute van haar dogter... more
Subtitle:
Sy is steeds my kind
Author:
Susan Lemmer
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 85.00  | 1 used from R 80.00
Now:
R90.00
eBucks:
eB900
Discovery Miles:
900
  • Pintrest

Short description

In "Ek wil he jy moet weet" vertel Susan Lemmer haar storie. Dit is die verhaal van ‘n ma wat deur hel is oor die foute van haar dogter Cezanne – in die pers beter bekend as advokaat Barbie. Dit is ook die verhaal van ‘n vrou wat eerlik is oor die foute wat sy self gemaak het

Long description

“Terwyl ek vir Cezanne by ‘Domestic arrivals’ wag is daar skielik ‘n roering onder die mense. Ek sien hoe hulle nekke rek, en vir ‘n oomblik vergeet hulle skoon om uit te kyk vir hul geliefdes wat moet arriveer. Toe ek ‘n gaping sien, skuif ek voorentoe, ek wil ook weet wat aan die gang is. Maar ek kry amper die stuipe. ADVOKAAT BARBIE HET PAS GEARRIVEER… , en sy pyl reguit op my af. Ek kon netsowel ‘n bord voor my bors gehou het wat se Ja, ek is die skepsel se ma. Dit is alles my skuld dat sy so lyk. Cezanne kom aangestap met ‘n enorme geel reistas, ‘n mini rompie so groot soos ‘n belt en skoene met sulke hoe hakke, sy moet vorentoe leun anders val sy om” – Susan Lemmer.

In "Ek wil he jy moet weet" vertel Susan Lemmer haar storie. Dit is die verhaal van ‘n ma wat deur hel is oor die foute van haar dogter Cezanne – in die pers beter bekend as advokaat Barbie. Dit is ook die verhaal van ‘n vrou wat eerlik is oor die foute wat sy self gemaak het.

Ek wil he jy moet weet, onthul al die drama, skuld, verraad en vergifnis wat afgespeel het agter een van die mees opspraakwekkende kindermishandelingsake in Suid-Afrika se geskiedenis.

Product details

Imprint:
Carpe Diem
Publisher:
Carpe Diem
ISBN:
9781770312715
Publication date:
September 2011
Length:
212mm
Width:
137mm
Weight:
210g
Audience:
General
Pages:
212

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Sal aanbeveel
Reviewed by Minette from JHB on 19 November 2012

Ek kon die boek nie neersit nie. Baie goed geskryf.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R80.00 + R35.00 Post office delivery Like New Hes

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
16 Feb 2011
Location:
Prieska, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Uitstekende kondisie lyk soos nuut, eenkeer gelees, absolute fantasties boek.

Add to basket
R85.00 + R35.00 Post office delivery New Barbara Naude

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
15 Jun 2011
Location:
randfontein, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket