Ena Murray omnibus 27

Author:
Ena Murray
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Ena Murray omnibus 27

Short description

’n Heerlike verrassing – vier omnibusverhale in plaas van drie! So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se meedoënlose soektog na haar seun . . . en as vrou ontdek sy boonop vir die eerste keer wat ware liefde is. Op pad na Kanaän is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens onlosmaaklik ineengestrengel raak op Môrestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind. Bergwind oor Karma is ’n lekkerlees-speurverhaal propvol liefde, spanning en intrige. Toe die versengende bergwind met die aanbreek van die Kersseisoen deur Erna Paulsen se karavaanpark begin waai en haar gemoedstoestand behoorlik omkrap, noem sy die wind op sy skeldnaam: moordwind! Net ná middernag is ’n speurverhaal met ’n waarlik verrassende einde. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar ’n moord gepleeg op dié rustige dorpie.

Long description

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624049289
Length:
219mm
Width:
137mm
Pages:
608

Other available formats

Other products to consider

Ettie Bierman Keur 5
Ettie Bierman Keur 5

Author:
Ettie Bierman
Now R180.95
(eB 1810)
Vlerke vir Jakomien (eBook)
Vlerke vir Jakomien (eBook)

Now R39.95
(eB 400)
'n Lipstiek-lewe
'n Lipstiek-lewe

Author:
Kristel Loots
Now R148.95
(eB 1490)
Ware liefde
Ware liefde

Author:
Corlia Fourie
Now R193.95
(eB 1940)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Ena Murray omnibus 27

Ena Murray omnibus 27

Now:R180.95
eBucks:eB1810
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project