Erfreg in Suid-Afrika

Author:
C. Rautenbach; J. Jamneck
Format:
Softcover

Was:R312.95
Now:R262.95
eBucks:eB2630

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Erfreg in Suid-Afrika

Long description

Erfreg in Suid-Afrika bied n ryke bron van, asook n lewendige en toeganklike inleiding tot, die beginsels van die erfreg. Deur die gemeenregtelike, statut¿re, grondwetlike en verbandhoudende gewoonteregtelike komponente van die erfreg saam te snoer, verskaf hierdie werk alle noodsaaklike gegewens binne die bestek van een omvattende bron. Dit is op die leergang van die voorgraadse LLB-kursus toegespits, om as n deeglike en leersame oorsig van al die belangrike onderwerpe van hierdie dissipline te dien. Dit dek die nuutste regspraak en ontwikkelinge, soos: die Civil Union Act 17 van 2006 die Reform of Customary Law of Succession and Regulation of Related Matters Act 11 van 2009 die uitspraak van die Konstitusionele Hof in Hassam v Jacobs waarin daar erkenning verleen is aan weduwees uit poligiene Moslemhuwelike se reg om intestaat te erf.

Erfreg in Suid-Afrika het verskeie eienskappe wat dit nie alleen vir studiedoeleindes waardevol maak nie, maar ook d aarop toegespits is om n onafhanklike, kritiese en denkende omgang met die vakgebied te bevorder. Die boek is ook n nuttige bron vir regspraktisyns wat opheldering verlang oor nuwe ontwikkelinge binne, of wesenlike beginsels van, die erfreg.

Product details

Publisher:
Oxford University Press Southern Africa
ISBN:
9780195986426
Length:
240mm
Width:
168mm
Pages:
336

More buying options

View all 1 used from R220.00
Queries
R220.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Johann27  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: barely used, actually like new.
0

    1     

Other products to consider

A practical guide to labour law: (6TH - 2005)
A practical guide to labour law: (6TH - 2005)

Author:
J.V. Du Plessis; M.A. Fouche
Now R526.95
(eB 5270)
Maatskappye en ander besigheidstrukture in Suid-Afrika: Kommersiele reg
Maatskappye en ander besigheidstrukture in Suid-Afrika: Kommersiele reg

Author:
D. Davis; F. Cassim; W. Geach
Was R428.95
Now R360.95
(eB 3610)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Erfreg in Suid-Afrika

Erfreg in Suid-Afrika

Was:R312.95
Now:R262.95
eBucks:eB2630
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project