Evita Se Bossie Sikelela

Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld.... more
Author:
Evita Bezuidenhout
Format:
Hardcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R153.00
eBucks:
eB1 530
Discovery Miles:
1 530
  • Pintrest

Short description

Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn – wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel? Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees of deur te blaai is al ’n smakkende ervaring, met al die prente van ons vriendin op al die plekke waar sy was. Eers was dit Kossie Sikelela, nou Bossie – ’n nuwe kou-front tref jou tafel.

Product details

Imprint:
Umuzi
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781415201541
Publication date:
August 2012
Length:
246mm
Width:
176mm
Weight:
696g
Pages:
128
Illustrations:
Lyntekeninge & kleurfoto's
Audience:
General
Illustrations:
Lyntekeninge & kleurfoto's
Pages:
128
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings