Evita se kossie sikelela

Author:
Evita Bezuidenhout
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com

Evita se kossie sikelela

Short description

As die pad na versoening deur 'n land se maag loop, is Evita se boek die resep vir vrede. Die hele land – en die wye wereld – word na haar tafel genooi waar almal saam kan smul aan geregte soos soet-en-suur pereluitjies, aspersiekombersies, groenboontjieb

Long description

As die pad na versoening deur ’n land se maag loop, is Evita Bezuidenhout se boek die resep vir vrede. Die hele land – en die wye wêreld – word na haar tafel genooi waar almal saam kan smul aan geregte soos soet-en-suur pêreluitjies, aspersiekombersies, groenboontjiebredie en komynhoender met soetpatats. Wie kan skel en baklei met ’n mond vol okkerneutbolletjies of pampoenkoekies of gebakte appelnarre?

Liewe aarde, ná ’n rojale porsie rooiwynkonyn of tarentaal met sultanas en hanepoot kan daar net broederskap volg. Maar Tannie het aan alles gedink, want daar is ook resepte vir diabete en vegetariërs, kosjer en halaal-resepte, en selfs resepte vir so ’n fietse lyf soos hare. Vir kleingoed, pieknieks, of Krismis – saam met Evita is kokery towery vir lekkerkry.

Product details

Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200919
Length:
246mm
Width:
176mm
Pages:
128

Other products to consider

Jamie Does
Jamie Does

Author:
Jamie Oliver
Was R333.95
Now R217.95
(eB 2180)
Evita's Kossie Sikelela
Evita's Kossie Sikelela

Author:
Evita Bezuidenhout
Now R135.95
(eB 1360)
Eet vir volgehoue energie 4
Eet vir volgehoue energie 4

Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Now R171.95
(eB 1720)
Roer!
Roer!

Author:
Marike Bekker
Now R175.95
(eB 1760)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Goed, Beter, Botter
Reviewed by Bob from SA on 06 April 2011
160 of 327 people found the following review helpful:

Ietsie vir almal hierin, van die wat net wil deurblaai om die prentjies te kyk, verby die wat die pittige staaltjies wil lees tot by die wat die lekker resepte wil uittoets.

Was this review helpful?    

Buy this product

Evita se kossie sikelela

Evita se kossie sikelela

Now:R135.95
eBucks:eB1360
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project