Storieboom

Die Oxford storieboom fase 17 leesboek 2 bevat eietydse leestekste vir leerders in die intermediere fase. Nuwe stories en gedigte is spesiaal vir die... more
Author:
Greeff, Rachelle
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R100.00
eBucks:
eB1 000
Discovery Miles:
1 000
  • Pintrest

Short description

Die Oxford storieboom fase 17 leesboek 2 bevat eietydse leestekste vir leerders in die intermediere fase. Nuwe stories en gedigte is spesiaal vir die Storieboom-leser geskryf deur gevierde Afrikaanse skrywers soos Marita van der Vyver, Francois Bloemhof, Philip de Vos en Carina Diedericks-Hugo.

Long description

Die Oxford storieboom fase 17 leesboek 2 bevat eietydse leestekste vir leerders in die intermediere fase. Nuwe stories en gedigte is spesiaal vir die Storieboom-leser geskryf deur gevierde Afrikaanse skrywers soos Marita van der Vyver, Francois Bloemhof, Philip de Vos en Carina Diedericks-Hugo. 'n Groot verskeidenheid tekste is gebruik. Dus kan elke kind, ongeag vermoe en leesvaardigheid, die boek ten volle benut. Die vertrekpunt van alle tekste is die Suid-Afrikaanse kind en sy of haar verwysings teen die agtergrond van 'n vinnigveranderende wereld. Afrikaans in die titel praat padlangs, nogtans getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig. Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gebruik. Humor is 'n belangrike deurlopende komponent van die bundel, terwyl somberder Suid-Afrikaanse werklikhede kindervriendelik en toeganklik aangebied word. En met die hulp van interessante brokkies uit koerante word die gang van 'n groter wereld, buite die landsgrense, ook vir die jong leser ontsluit.

Product details

Imprint:
OUP Southern Africa
Publisher:
Oxford University Press
ISBN:
9780195760644
Publication date:
January 2005
Edition:
New title
Audience:
Children

Customer reviews & ratings