Ia van Zyl
Daar is nie nog iemand in Afrikaans wat so kan vertel nie, en dit is ’n ope vraag of daar nog iemand is wat personasies kan skep wat so waaragtig leef soos Dalene Matthee se mense.
André P Brink
Hierdie roman (bevestig) op skitterende wyse dat min mense by haar kan kers vashou as dit by die vertelkuns op sy oerste en onderhoudendste kom.