Short description
These handbooks cover the complete syllabus, integrating all aspects of language instruction, offering children and teachers an absorbing educational experience and integrating language work throughout. The series also includes teacher's guides.
Long description
Ruimland is n unieke taal en leesreeks vir Afrikaans Eerste Taal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomstes ir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leereas soos Lewensoriƫntering en Wiskundige geletterdheid.
Die reeks ontwikkel Kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep en individuele take. Dit sluit ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot 12. n Hoistiese benadering tot taalonderrig word gevolg in die leerderboek, en hulle bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids word direkte leiding aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering.