Flarde

Subtitle:
'n Novelle
Author:
Marlize Hobbs
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R89.95
eBucks:eB900

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Flarde

Short description

Flarde, bevind 'n jong maatskaplike werker haar in een van die mees verlate gemeenskappe in die land.

Long description

"Die shakes, sê ek. Ek sweet myself papnat in die nag. Ek sien goggas en goete. Die vlermuise - ek koes heeltyd koes of hulle vlieg in my vas. En oheretog! die springkane."
Hy lag: "Jy het een moerse verbeelding aan jou."

Soos haar karakters het Marlize Hobbs se verbeelding geen grense nie. 'n Jong, wit maatskaplike werker bevind haar in een van die mees verlate swart gemeenskappe in die land. Sy raak betrokke by 'n groep Tswanas en 'n boeiende verhaal met interessante karakters ontvou. Hierdie debuut werk word allerwee as besonder vernuwend beskou.

Wenner van die UJ-prys (Universiteit van Johannesburg) vir die beste debuutwerk 2005.
Wenner van die Eugene Marais Prys vir die beste debuutwerk 2005.
Wenner van die Jan Rabie Rapport Prys vir innoverende Afrikaanse skryfwerk 2006.

Product details

Publisher:
Joho! Publishers
ISBN:
9780958460446
Publication date:
March 2005
Weight:
200g
Edition:
New title
Pages:
160

More buying options

View all 1 used from R55.00
Queries
R55.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: SurferBayBooks  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Eenkeer gelees.
0

    1     

Other products to consider

The Wall of the Plague
The Wall of the Plague

Author:
Andre Brink
Now R149.95
(eB 1500)
Sunshine Country: A Story of Family Love and Home
Sunshine Country: A Story of Family Love and Home

Author:
Kristiny Royovej; Royovej Kristina
Now R70.95
(eB 710)
Imaginings of Sand
Imaginings of Sand

Author:
Andre Brink
Now R127.95
(eB 1280)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Flarde praat met jou siel.
Reviewed by Unknown from Vryburg, South Africa on 24 May 2005
7724 of 16443 people found the following review helpful:

Flarde is 'n moet-lees vir enige afrikaner - maak nie saak wie jy is, waar jy woon en waaraan jy gewoond is nie. Marlize praat 'n aardse taal in die boek en spreek 'n hele paar relevante "issues" - so reg uit ONS Afrika - aan. Daar is lekker lag en lekker huil. Mens kan een voel met party karakters en ander karakters lyk so bekend soos die vrou wat in jou kombuis werk, of die vriend wat hou van klippe soek in die grond. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project